RetroFed Forum
Your home away from modern life.
Ek het 'n stuk geskryf oor Afrikaners.
Post Reply
AuthorMessage
Maerman lemmy.world Maerman@lemmy.world
Joined: 2023-06-28
Quote

6   Original
notaviking lemmy.world notaviking@lemmy.world
Joined: 2023-07-28
#2 · Quote Reply

Nogal die einde geniet oor hoe van buite af gesien kan word hoe die Afrikaner diep seergemaak is en in selfverdediging verder pyn veroorsaak.

Mooi stuk, baie rou en eerlik. Dankie

2
Maerman lemmy.world Maerman@lemmy.world
Joined: 2023-06-28
#3 · Quote Reply

Nogal die einde geniet oor hoe van buite af gesien kan word hoe die Afrikaner diep seergemaak is en in selfverdediging verder pyn veroorsaak. Mooi stuk, baie rou en eerlik. Dankie

Dankie, ek waardeer die kompliment. My herkoms as 'n Afrikaner is iets waaroor ek al my hele lewe tob. So ek is bly as my gedagtes daaroor sin maak.

1
Post Reply
Back to top