cross-posted from: https://piefed.social/post/993050
’n ANC Minister gaan na Amerika vir ’n vergadering met ’n Amerikaanse Senator. Hy sê vir die ou:
“Jis, maar jy het ’n moerse huis, dis soos ’n paleis! Hoe het jy dit reggekry?”
Die Senator sê:
“Sien jy daai $5,000,000 brug daar? Toe ons dit gebou het, het ek 5 shell companies opgestel en oor die jare so $500,000 uit die projek gevat en in my huis ingesit.”
Die ANC Minister sê: “Wow, dis baie impressive.”
’n Paar jaar later kom die Senator Suid-Afrika toe om die minister te besoek. Hy sê vir hom:
“Wow! Jy bly wragtig in ’n mansion, jou plek is tien keer so groot soos myne! Hoe het jy dit reggekry?”
Die Senator vra:
“Sien jy daai brug daar?”
Die Senator sê: “Nee?”
“Presies,” sê die Minister.